Skip to content

Ramaphosa sê Mthethwa se lewe bied verskeie diep en toepaslike lesse [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die land se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, het die strewe van Suid-Afrikaners ondersteun, en hy het dit met nederigheid gedoen. Hy het gister die lofrede by die Siyabonga Sangweni-sportkompleks in KwaMbonambi, KwaZulu-Natal gelewer tydens Mthethwa se begrafnis. Ramaphosa sê die lewe van Mthethwa bied verskeie diep en toepaslike lesse vir beide jongmense en diegene binne die ANC en die regering, veral in ‘n tyd wanneer baie die toekoms van die struggle bevraagteken:

ENG RamaphosaOnMthethwa