# President Cyril Ramaphosa sê die nuwe begroting sal groei aanspreek wat die enigste manier is om fiskale volhoubaarheid te bereik en maatskaplike vordering in die land te maak. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana lê op 21 Mei vir die derde keer die nasionale begroting in die Parlement ter tafel. Ramaphosa het by gister se bekendstelling van die tweede fase van Operasie Vulindlela benadruk die begroting sal verskil van wat in die verlede voorgelê is:
Ramaphosa sê minister Godongwana se komende begroting sal anders wees [KLANK]
ENG RamaphosaOnBudget