# President Cyril Ramaphosa het Roelf Meyer se aanstelling as nuwe ambassadeur in die VSA verdedig en sê hy is goed gekwalifiseer om die verhoudings tussen die twee lande te help herstel. Ramaphosa sê Meyer se ervaring in konflikoplossing en voortgesette interaksie met Amerikaanse amptenare maak hom geskik, en daar word van hom verwag om regeringsbeleid neutraal te verteenwoordig. Hy vertrou Meyer se geloofsbriewe sa deur die Amerikaanse leierskap aanvaar word:
Ramaphosa sê Meyer se aanstelling is gebaseer op meriete en nie politiek nie [KLANK]
ENG RamaphosaOnMeyerDefence