Skip to content

Ramaphosa sê Konstitusionele Hof bly ‘n belangrike simbool van geregtigheid en transformasie in SA [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Konstitusionele Hof is ‘n kragtige simbool van Suid-Afrika se verbintenis tot geregtigheid, gelykheid en transformasie. Hy het in sy toespraak tydens die hof se 30ste herdenking in Braamfontein, Johannesburg, gesê die hof is gebou op die wrakstukke van onderdrukking om waardigheid, gelykheid en menseregte te handhaaf. Ramaphosa sê die hof is ‘n hoeksteen van demokrasie en het lewensveranderende uitsprake gelewer en sal voortgaan om die land deur ingewikkelde uitdagings te lei:

ENG RamaphosaOnVitalSymbol