# President Cyril Ramaphosa sê die uitdagings waarmee jongmense te kampe het, vereis praktiese oplossings, nie die plasing van blaam op kwesbare mense nie. Hy het gister die hooftoespraak gelewer tydens die Nasionale Jeugdag-herdenking in Johannesburg. Die jeugwerkloosheidsyfer staan op 46-persent. Ramaphosa sê die uitdagings waarmee jongmense te kampe het, is ernstig en hul kommer is werklik, en daarom moet die regering se reaksie omvattend en dringend wees. Hy sê die regering tree op drie fronte op:
Ramaphosa sê jongmense se uitdagings is ernstig en hul bekommernisse is werklik [KLANK]
ENG RamaphosaOnChallenges