Skip to content

Ramaphosa sê hy sal nie bedank nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê hoewel daar in sommige kringe oproepe was dat hy moet bedank, dwing niks in die Konstitusionele Hof se uitspraak hom om uit sy amp te bedank nie. Die Konstitusionele Hof het Vrydag die Parlement se besluit om nie die paneel se verslag oor die Phala Phala-skandaal aan te neem nie, as ongeldig verklaar. Ramaphosa het gisteraand by die Uniegebou gesê die hof het geen bevinding gemaak oor prima facie bewyse van wangedrag nie, en ook nie dat die beweerde gedrag, indien bepaal, ‘n ampsklag regverdig nie:

ENG RamaphosaWillNotResign