# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika is verbind tot die hantering van migrasie wat menseregte handhaaf en landsburgers se kommer balanseer met buitelanders se waardigheid en veiligheid. Hy en die Demokratiese Republiek die Kongo se president, Félix Tshisekedi, het tydens ʼn bilaterale ontmoeting in Kinshasa kwessies bespreek soos die Ebola-uitbreking en migrasie. Ramaphosa sê Suid-Afrika sal diplomatieke betrokkenheid met ander Afrika-lande versterk om ʼn gekoördineerde benadering tot migrasie te ontwikkel:
Ramaphosa sê gekoördineerde Afrika-reaksie is nodig vir migrasieprobleme [KLANK]
ENG RamaphosaOnMigration