Skip to content

Ramaphosa sê geen veranderings word beplan vir mineraal-tantièmestelsel te midde van sterk inkomste- stygings [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se huidige mineraal-tantièmestelsel is doeltreffend en daar is geen planne om dit te hervorm nie. Hy het aan die Parlement gesê die stelsel weerspieël reeds die beginsels van minerale huurbelasting, wat verseker dat die land voordeel trek wanneer mynmaatskappye hoë winste verdien. Ramaphosa sê tantième het van 14,2-miljard tot 28,5-miljard rand gestyg gedurende die verbruiksgoedere-oplewing van 2020 tot 2022 en het aansienlik tot die nasionale inkomste bygedra:

ENG RamaphosaMineralSystem