# President Cyril Ramaphosa sê die moontlikheid dat Elon Musk se Starlink na Suid-Afrika kom, is nie tydens die ontmoeting met president Donald Trump bespreek nie. Die regering beplan om wette oor plaaslike swart eienaarskap te omseil sodat die Starlink-internetdiens in die land gebruik kan word. Ramaphosa het aan die media gesê hulle moet ʼn omgewing skep wat gunstig is vir regstreekse buitelandse belegging in die land:
Ramaphosa sê Elon Musk se Starlink is nie tydens vergadering met Trump bespreek nie [KLANK]
ENG RamaphosaOnCompanies