# ANC-president Cyril Ramaphosa sê die party se nasionale uitvoerende komitee het besluit om ‘n ekonomiese oorlogskamer in die Presidensie te stig om regeringsprestasie te koördineer en gereelde vorderings-puntekaarte te publiseer. Die oorlogskamer sal regeringsdepartemente aanspreeklik hou en beleide bespoedig om werkloosheid, armoede en hoë lewenskoste te bekamp . Ramaphosa het sy toespraak by die vergadering in Boksburg, Ekurhuleni, afgesluit deur te sê professionalisering en meriete-gebaseerde aanstellings sal ononderhandelbaar wees om doeltreffende lewering en aanspreeklikheid te verseker:
Ramaphosa sê ekonomiese oorlogskamer sal ingestel word om regeringsprestasie te monitor [KLANK]
ENG RamaphosaOnRoom