Skip to content

Ramaphosa sê dit is nie nodig om die RNE te raadpleeg oor Ebrahim Rasool se vervanging nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê hy het nie insette van sy regering van nasionale eenheid nodig om die land se volgende ambassadeur in die VSA aan te stel nie. Dit volg op die uitsetting van die voormalige ambassadeur Ebrahim Rasool oor sy kommentaar oor president Donald Trump se regering. Die DA se federale raadsvoorsitter, Helen Zille het gevra vir konsultasie oor Rasool se vervanging. Ramaphosa sê die aanstelling van die nuwe ambassadeur bly sy uitsluitlike verantwoordelikheid:

ENG RamaphosaOnAmbassador