Skip to content

Ramaphosa sê die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte raak buite bereik [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die internasionale gemeenskap staar baie uitdagings in die gesig, met volhoubare ontwikkeling wat meer buite bereik raak. Hy het gister deelgeneem aan die G20-ministers van Buitelandse Sake se vergadering by die Verenigde Nasies in New York. Ramaphosa sê meer as 85-persent van die Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte is tans van koers af, met terugslae in die stryd teen honger, uiterste armoede en toenemende ongelykheid:

ENG RamaphosaOnChallenges