Skip to content

Ramaphosa sê die G20-beraad moet skuldkwessies in lae- en middel-inkomstelande aanspreek [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika is voorsitter van die G20 terwyl die wêreld toenemend ongelykhede in rykdom en inkomste beleef. Die G20-leiersberaad vind op 22 en 23 November in Johannesburg plaas. Ramaphosa het gister vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord en gesê die beraad moet ʼn politieke verbintenis maak om skuldprobleme in lae- en middel-inkomstelande omvattend en doeltreffend te hanteer:

ENG RamaphosaOnSummit