# President Cyril Ramaphosa sê die presidensie sal fokus op werkskepping, om die ekonomie te laat groei, en om skoon regering te bevorder. In die debat oor die begroting van die presidensie, het Ramaphosa gesê die regering van nasionale eenheid is daartoe verbind om saam te werk om die land te herbou en armoede te verminder. Ramaphosa het groot beleggings in infrastruktuur, uitgebreide jeugwerksgeleenthede en sterker pogings om korrupsie en misdaad te beveg aangekondig:
Ramaphosa se begroting vir presidensie fokus op werksgeleenthede, groei en skoon regering [KLANK]
ENG RamaphosaOnPresidencyBudget