Skip to content

Ramaphosa sê ANC sal burgemeesters en raadslede herroep wat mense nie na behore dien nie [KLANK]

# Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa sê die party sal burgemeesters en raadslede herroep, wat nie daarin slaag om dienste te lewer en mense goed te dien nie. Dit volg te midde van die land se voorbereiding vir die komende plaaslikeregeringsverkiesing in November. Ramaphosa het gepraat tydens ANC-kieserregistrasie en gemeenskapsmobilisering in die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit, Noordwes. Die president het kieserregistrasie aangemoedig om die ANC se program te bevorder om beter gemeenskappe deur bekwame plaaslike regering te bou.

ENG RamaphosaONRecall