# President Cyril Ramaphosa sê hy sal tydens die komende G7-leiersberaad in Kanada bilaterale samesprekings voer met verskeie staatshoofde, insluitend president Donald Trump. Die vergadering met Trump vind plaas nadat die twee leiers in Mei in die Withuis vergader het. Ramaphosa het kritiek op sy onlangse reis na Washington van die hand gewys en gesê dit was ‘n strategiese stap om verhoudings met een van Suid-Afrika se belangrikste handelsvennote te herstel:
Ramaphosa sal met Trump vergader by die G7-beraad in Kanada [KLANK]
ENG RamaphosaOnUSRelations