Skip to content

Ramaphosa sal die onafhanklike paneel se verslag oor die Phala Phala-skandaal op hersiening neem [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê hy sal die verslag van die Artikel 89- onafhanklike paneel op hersiening neem. Die Konstitusionele Hof die Parlement se besluit om nie die verslag oor die Phala Phala-skandaal aan te neem nie, Vrydag ongeldig verklaar. Die paneel het bevind dat Ramaphosa moontlik sy ampseed oortree het rakende sy optrede rondom die inbraak op sy plaas in Limpopo. Ramaphosa het gisteraand die nasie by die Uniegebou toegespreek en gesê hy glo die paneel se verslag is gebrekkig:

ENG RamaphosaOnFlawedReport