Skip to content

Ramaphosa prys Mogae se voorbeeldige leierskap [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het sy meegevoel betuig aan die mense en regering van Botswana ná die dood van oudpresident Festus Mogae in die ouderdom van 86. Mogae is verlede week in die hospitaal dood. Hy word onthou as ‘n vooraanstaande staatsman en patriot, toegewy daaraan om Botswana te dien. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya, sê Mogae het demokrasie, goeie staatsbestuur en sterk betrekkinge met Suid‑Afrika bevorder:

ENG-MagwenyaOnMogae