# President Cyril Ramaphosa het pogings om die Rusland-Oekraïne-konflik te beëindig met verskeie Europese leiers bespreek. Hy het met die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky, die Franse president Emmanuel Macron en die Finse president Alexander Stubb gesels. Dit volg na inligtingsessies deur die Russiese president Vladimir Putin. Presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa het dringende bilaterale en trilaterale vergaderings met Rusland, Oekraïne en die VSA beklemtoon en alle partye aangespoor om momentum na vrede te handhaaf:
Ramaphosa praat met Europese leiers oor vrede tussen Rusland en Oekraïne [KLANK]
ENG-MagwenyaOnEuropeanLeaders