# President Cyril Ramaphosa gaan met ANC-leiers vergader om die mislukkings van plaaslike regering te bespreek. Ramaphosa het voor ’n besoek aan Noordwes se provinsiale regering beklemtoon dat munisipaliteite sukkel om dienste te lewer, en verwys na Ditsobotla wat vir ‘n negende keer onder administrasie is. Ramaphosa het die behoefte beklemtoon om plaaslike regering te herstel en te herpositioneer. Hy het bevestig deurlopende gesprekke onder leiding van die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, plaasvind, oor hervormings deur middel van ’n witskrif en skakeling met sleutelrolspelers:
Ramaphosa ontmoet ANC-leiers oor uitdagings met plaaslike regering [KLANK]
ENG-RamaphosaOnLocalGovernment