# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika ondersteun president Andry Rajoelina van Madagaskar na sy oorname as voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. Die president het gister die 45ste SAOG-beraad in Antananarivo, Madagaskar, bygewoon. Die beraad het gefokus op die bespoediging van streeks-integrasie deur onder meer die versterking van nywerheidsvermoëns, modernisering van landbou en bevordering van inklusiewe energieoordrag. Ramaphosa sê hy het vertroue dat die SAOG onder Rajoelina se leierskap sal voortgaan om streeks-integrasie en ekonomiese veerkragtigheid te bevorder:
Ramaphosa ondersteun Madagaskar se president wat leierskap van SAOG-streek oorneem [KLANK]
ENG RamaphosaOnRajoelina