# President Cyril Ramaphosa het die groep van vooraanstaande persone aangemoedig om toe te sien dat die nasionale dialoog inklusief en regverdig bly. Met hulle eerste vergadering by die Uniegebou in Pretoria, het Ramaphosa gesê die groep moet waak teen enige pogings om die dialoog vir politieke voordeel te gebruik of om sekere stemme uit te sluit. Hy vra die groep om die prosesse versigtig te moniteer, om kommernisse uit te lig wanneer mense uitgesluit word, en om te help om enige verwarring uit te skakel:
Ramaphosa moedig vooraanstaande persone aan om inklusiwiteit by nasionale dialoog te beskerm [KLANK]
ENG RamaphosaOnDialogueSafeguard