Skip to content

Ramaphosa moedig Denosa aan om vir rol van verpleegsters te veg in gesondheidsversekering [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa moedig die verpleegvakbond Denosa aan om ‘n leidende rol te speel in die bevordering van verpleegkundiges in die Nasionale Gesondheidsversekering. Hy het op Denosa se negende nasionale kongres in Boksburg beklemtoon dat verpleegkundiges noodsaaklik is vir die sukses van die program en die gesondheidstelsel. Ramaphosa het die vakbond aangemoedig om te verseker dat verpleegkundiges goed opgelei is en ondersteun word te midde van nasionale tekorte en stygende werwing vanuit die buiteland:

ENG RamaphosaOnSystem