# President Cyril Ramaphosa het die Simposium oor Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad geloof as ‘n toegangspoort tot eindelose geleenthede. Hy het aan afgevaardigdes die belangrike rol van infrastruktuur in die bevordering van ekonomiese groei deur belegging, maatskaplike vooruitgang en werkskepping in Suid-Afrika beklemtoon. Ramaphosa het infrastruktuur die dryfveer van die ekonomie genoem, noodsaaklik vir die opheffing van gemeenskappe en die verbetering van burgers se lewens deur volhoubare en inklusiewe ontwikkeling:
Ramaphosa loof infrastruktuursimposium as toegangspoort tot groei [KLANK]
ENG-RamaphosaOnInvestment