# President Cyril Ramaphosa het forensiese spanne geloof vir hulle spoedige optrede in die nadraai van die dodelike vloede in die Oos-Kaap. Hy het Mthatha besoek, waar minstens 78 mense dood is. Ramaphosa sê hy het bemoedigende verslae gekry dat vloedslagoffers met menswaardigheid hanteer en aan hulle gesinne terugbesorg is. Hy het ook die optrede van regeringsbeamptes en humanitêre organisasies soos Gift of the Givers geloof:
Ramaphosa loof forensiese spanne vir spoedige optrede en menswaardige hantering van Oos-Kaapse vloedslagoffers [KLANK]
ENG RamaphosaOnResponse