Skip to content

Ramaphosa loof die opvoedkundige rol van die Reserwebankmuseum [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die belangrikheid van die Suid-Afrikaanse Reserwebankmuseum beklemtoon in die bevordering van finansiële geletterdheid en openbare begrip van die ekonomie. Hy het in Pretoria gesê dit sal help om burgers op te voed oor geld, rentekoerse, belasting en die sentrale bank se rol. Ramaphosa het die museum se toegewyde kinderafdeling en skooluitreik-program verwelkom en sê groter finansiële kennis sal help om ‘n bekwame en selfversekerde nasie te ontwikkel:

ENG-RamaphosaOnMuseum