Skip to content

Ramaphosa lewer hoofrede tydens 30ste herdenking van Konstitusionele Hof

# President Cyril Ramaphosa lewer vandag die hoofrede tydens die 30ste herdenking van die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof. Die seremonie vind plaas by Konstitusieheuwel in Braamfontein, Johannesburg. Die Hof is in 1994 ná die eerste demokratiese verkiesing gestig en speel ‘n belangrike rol in die handhawing van menseregte en die oppergesag van die reg. Hoofregter Mandisa Maya, die eerste vrou om die posisie te beklee, sal die geleentheid lei.