Skip to content

Ramaphosa kondig ‘n vierpuntplan aan in reaksie op die vlaag moorde en geweld teen vroue [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die geweld teen vroue in Suid-Afrika is ‘n bron van groot pyn en ‘n nasionale skande. Hy het gisteraand die nasie toegespreek en gesê wat die regering gaan doen om geslagsgeweld en vrouemoord in die land te stuit. Dit volg op die ontdekking van die liggame van elf vroue in en om Ekurhuleni in Gauteng oor die afgelope twee maande. Ramaphosa het ‘n plan met vier punte aangekondig, wat ‘n veiligheidsoudit in munisipaliteite en strenger optrede teen drankverkooppunte insluit:

RamaphosaOnCaseOperation