# President Cyril Ramaphosa het aangekondig vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing gaan op 4 November plaasvind. Die datum is bevestig ná raadpleging met die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, en sal binnekort in die Staatskoerant afgekondig word. Ramaphosa het gepraat tydens die koördinerende raadsvergadering in Boksburg, Gauteng. Hy sê burgers sal kies vir wie hulle stem, en die regering sal die uitslag respekteer en hul aanhou dien:
Ramaphosa kondig aan plaaslike regeringsverkiesing sal 4 November gehou word [KLANK]
ENG RamaphosaOnElections2026