# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika bly gebonde aan swart ekonomiese bemagtiging, ten spyte daarvan dat Amerika op ander sake fokus. Ramaphosa het aan die Nasionale Raad van Provinsies gesê regstelling en billikheid is grondwetlike vereistes, aangesien SEB noodsaaklik is vir inklusiewe, volhoubare groei, en moet alle Suid-Afrikaners betrek. Hy bevestig beleide word hersien om toegang tot finansiering uit te brei om burgers wat voorheen uitgesluit is, in die ekonomiese hoofstroom in te bring:
Ramaphosa herbevestig verbintenis tot SEB te midde van Amerika se verandering van standpunt [KLANK]
ENG-RamaphosaOnBEE