# President Cyril Ramaphosa het die verslag ontvang deur die Nkabinde-ondersoek na die geskiktheid van die Suid-Gautengse direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, om die amp te beklee. Die ondersoek, onder leiding van die afgetrede regter van die Konstitusionele Hof, Baaitse Nkabinde, is in September verlede jaar ingestel om bewerings oor Chauke se geskiktheid en bevoegdheid te ondersoek. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya sê Ramaphosa het Chauke in Julie verlede jaar geskors hangende die uitkoms van die proses:
Ramaphosa gaan Nkabinde-verslag oor Andrew Chauke se geskiktheid bestudeer [KLANK]
ENG MagwenyaOnNkabindeReport