# President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan die gewese leier van Katar, sjeik Hamad bin Khalifa Al Thani, en hom as ʼn visioenêre leier beskryf. Die 74-jarige sjeik wat Katar se ekonomie verander het in die ryk, wêreldwye mag wat dit vandag is, is Sondag oorlede. Hy het die Golf-staat van 1995 tot sy bedanking in 2013 regeer. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Katar is ʼn model van vrede, ontwikkeling, vooruitgang en wêreldwye invloed wat geïnspireer is deur sjeik Hamad se buitengewone leierskap:
Ramaphosa bring hulde aan voormalige leier van Katar, sjeik Hamad bin Khalifa Al Thani [KLANK]
ENG MagwenyaONQatarLeader