# President Cyril Ramaphosa sê die wêreldbekende jazz-ikoon Abdullah Ibrahim se diepgaande komposisies het die Suid-Afrika vereer wat sy politieke toewyding en musikale briljantheid gevorm het. Die 91-jarige komponis en kulturele aktivis is in Duitsland oorlede na ‘n kort siekbed. Hy is in 2009 bekroon met die Orde van Ikhamanga in Silwer, ter erkenning van sy uitstekende bydrae tot die kunste. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Ibrahim het mense se lewens verryk met sy musikale talent:
Ramaphosa bring hulde aan jazz-ikoon Abdullah Ibrahim [KLANK]
ENG MagwenyaOnIbrahim