# President Cyril Ramaphosa betreur die dood van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, wat in Parys op die ouderdom van 58 oorlede is. Ramaphosa het sy meegevoel betuig met sy vrou, Philisiwe Buthelezi, sy familie en kollegas. Hy het Mthethwa geloof vir sy diens in die kabinet as minister van Sport, Kuns en Kultuur, en Polisie. Die woordvoerder vir die Presidensie, Vincent Magwenya, sê die volk betreur ‘n toegewyde dienaar wie se lewe tragies en te gou geeïndig het:
Ramaphosa bring hulde aan ambassadeur Nathi Mthethwa [KLANK]
ENG MagwenyaOnMthethwa