# Die president, Cyril Ramaphosa, sê die regering gaan binnekort ‘n nuwe ambassadeur na Amerika aanstel. In reaksie op vrae in die parlement, het Ramaphosa gesê die gekose kandidaat sal ervare wees, goed afgerond, en kennis hê van globale politiek en die Amerikaanse mark. Hy het aangedui dat verskeie aansoekers belangstelling getoon het, en die aanstellingsproses weerspieël die behoefte aan bekwame diplomate in vandag se komplekse geopolitieke omgewing:
Ramaphosa bevestig SA sal hoogs ervare en bekwame ambassadeur na Amerika aanstel [KLANK]
ENG RamaphosaOnNewAmbassador