# President Cyril Ramaphosa het herbevestig die nasionale dialoog sal nie die grondwetlike rol van die parlement en die regering vervang nie. Ramaphosa het tydens ‘n gesprek met die groep vooraanstaande persone by die Uniegebou in Pretoria, beklemtoon die doel van die dialoog is om vooruitgang in die land te ondersteun en te lei, maar mag nie die besluite omverwerp wat deur verkiesings of amptelike regeringsprosesse bepaal is nie:
Ramaphosa bevestig nasionale dialoog sal nie grondwetlike mandate vervang nie [KLANK]
ENG RamaphosaOnDialogueMandate