# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die party het geluister na die bekommernisse en uitdagings wat Suid-Afrikaners tydens sy verkiesingsveldtog geopper het. Hy het gister die hooftoespraak gelewer tydens die party se finale Siyanqoba-saamtrek voor die verkiesing, by die Sisa Dukashe-stadion in Mdantsane in die Oos-Kaap. Ramaphosa sê die ANC het kennis geneem van oproepe vir beter werksomstandighede, ’n verlaging in die lewenskoste, optrede teen geslagsgeweld, en groter ondersteuning vir mense met gestremdhede:
Ramaphosa bevestig die ANC se verbintenis om kwessies aan te spreek wat tydens die verkiesingsveldtog geopper is [KLANK]
ENG RamaphosaOnListening