Skip to content

Ramaphosa belowe R81,5-miljoen vir vasteland se reaksie op die Ebola-uitbreking [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika sal ‘n aanvanklike 81,5-miljoen-rand bydra tot die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming om die vasteland se reaksie op die Ebola-uitbreking te versterk. Die uitbreking, wat hoofsaaklik die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda raak, het die lewens van 220 mense geëis, en daar is meer as 900 moontlike gevalle. Ramaphosa het gister tydens ‘n hoëvlak-vergadering van Afrika-gesondheidsministers gesê Afrika-leiers het hulself agter ‘n omvattende voorbereidings- en reaksieplan van 5,2-miljard-rand vereenselwig:

ENG RamaphosaOnSupport