Skip to content

Ramaphosa beloof R10-miljard vir vroeë-kinderontwikkeling oor drie-jaar-tydperk [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die regering het onderneem om oor die volgende drie-jaar tien-miljard-rand te belê in vroeë-kinderontwikkeling, met die fokus op universele toegang. Die befondsing sal sentrums ondersteun en jong kinders se grondslagvaardighede verbeter. Ramaphosa het tydens sy hoofrede op die Bana Pele-beraad in Johannesburg, sakeleiers, die regering en die burgerlike samelewing aangemoedig om hande te vat om toegang tot gehalte vroeë-kinderontwikkeling uit te brei:

ENG RamaphosaOnInvestment