Skip to content

Ramaphosa beklemtoon die rol van infrastruktuur om handel te bevorder en kostes te verminder [KLANK]

# Die regering sê infrastruktuur van gehalte in die water-, elektrisiteit-, onderwys- en gesondheid-sektore verhoog lewenstandaarde en bevorder nasionale eenheid. President Cyril Ramaphosa het afgevaardigdes toegespreek by die infrastruktuursimposium in Kaapstad en sê infrastruktuur wat goed ontwikkel is, verbind die nasie en die vasteland, ondersteun handel en verlaag die koste daarvan om sake te doen. Hy sê dit versterk ook sleutelsektore soos vervoer, telekommunikasie en vermaak. Ramaphosa beklemtoon verbeterde infrastruktuur sal naatlose handel op die vasteland moontlik maak:

ENG-RamaphosaOnTrade