# President Cyril Ramaphosa sê hy is optimisties dat sy Amerikaanse eweknie, Donald Trump, November die G20-beraad in Johannesburg sal bywoon. Die VSA sal op dan die groep se presidentskap in 2026 oorneem. Suid-Afrika se G20-presidentskap het hom daartoe verbind om solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid te bevorder. Ramaphosa het die media ingelig oor die gesprekke met die Trump-administrasie en die belangrikheid beklemtoon dat die VSA deel van die G20 is:
Ramaphosa beklemtoon die noodsaaklikheid dat Trump die G20-beraad sal bywoon [KLANK]
ENG RamaphosaOnG20