Skip to content

Ramaphosa beklekmtoon Afrikaners in VSA kwalifiseer nie as vlugtelinge nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het bewerings van die hand gewys dat die 49 wit Suid-Afrikaners wat onlangs na die Verenigde State verhuis het, kwalifiseer as vlugtelinge. Hy het tydens die Afrika Uitvoerende Hoofde-forum in Abidjan, Ivoorkus, gesê hierdie mense word nie vervolg nie en voldoen dus nie aan die kriteria vir vlugtelingstatus nie. Hy het sekere burgerlike groepe gekritiseer en daarvan beskuldig dat hulle waninligting versprei en nasionale eenheid ondermyn:.

ENG-RamaphosaOnRefugees