Skip to content

Raad van Gesondheidsorg-befondsers se konferensie fokus op beleidshervorming, bekostigbaarheid en volhoubaarheid [KLANK]

# Die Raad van Gesondheidsorg-befondsers sê een beginsel het tydens elke sitting van sy 25ste konferensie na vore gekom: Die pasiënt moet die middelpunt bly van elke regulatoriese en bedryfsbesluit. Die konferensie is die afgelope week in Kaapstad aangebied. Katlego Mothudi van die raad sê bedryfsverteenwoordigers het saamgestem oor ʼn hegter verhouding, en areas uitgelig waar verdere samewerking en beleidshervorming nodig is. Dit sluit veral bekostigbaarheid, tariefhervorming en opkomende tegnologieë in:

ENG MothudiONRegulators