# Die Black Business Council in die Bou-omgewing probeer om die infrastruktuursektor te transformeer. Die raad se 2025-indaba eindig vandag met die fokus op energie, vervoer, inligting- en kommunikasietegnologie, asook water. Uitvoerende hoof van die raad, Gregory Mofokeng, het aan SABC News gesê dit is van die allergrootste belang om die nywerheid se uitdagings aan te pak en die insluiting van swart besighede te bevorder. Hy het ’n beroep gedoen op samewerking, innovering en vaardigheidsontwikkeling om ekonomiese transformasie en volhoubare infrastruktuurgroei te bevorder:
Raad bevorder transformasie by Bou-omgewing-indaba [KLANK]
ENG-MofokengOnIndaba