Skip to content

Putin lig Ramaphosa in oor gesprekke met Trump [KLANK]

# Russiese president Vladimir Putin het president Cyril Ramaphosa vandag ingelig oor sy onlangse beraad met president Donald Trump van die VSA, waar albei leiers aangedui het hulle steun dialoog om die konflik in die Oekraïne te beeïndig. Woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya sê Ramaphosa en Putin het saamgestem om kommunikasiekanale oop te hou en om op gebiede van gemeenskaplike belang saam te werk:

ENG MagwenyaOnPutinUpdate