# Public Interest South Africa sê die raad van die Administratiewe Agentskap van die Staatsdienspensioenfonds behoort misdadig verklaar te word omdat hy nalaat om op fluitjieblasers se bewerings te reageer. Voorsitter Tebogo Khaas het aan SABC News gesê die raad se versuim het verklikkers se lewens in gevaar gestel. Hy vra blitisige ministeriële ingryping en strenger oorsig, en veroordeel die gebruik van openbare fondse vir twyfelagtige ondersoeke. Khaas glo etiese bestuur is noodsaaklik om korrupsie te voorkom en fluitjieblasers te beskerm:
Public Interest SA vra pensioenraad moet misdadig verklaar word [KLANK]
ENG-KhaasOnBoard