Skip to content

Psigiaters vergader in Oos-Londen vir SASOP 2025-kongres [KLANK]

# Psigiaters van regoor Afrika sal van vandag tot Vrydag in Oos-Londen in die Oos-Kaap vergader vir die 2025 kongres van die  Suid-Afrikaanse Vereniging vir Psigiaters. Die konferensie sal fokus op die verbetering van toegang tot geestesgesondheidsorg, aangesien die meeste mense met geestesprobleme tans nie behandeling ontvang nie. Anusha Lachman van die organisasie sê afgevaardigdes sal bespreek hoe om die stigma te beveg, en sorg nader aan gemeenskappe te bring sodat meer burgers die nodige hulp ontvang:

ENG LachmanOnCongress