Skip to content

Prokureur ontken Bellarmine Mugabe is terug in Suid-Afrika [KLANK]

Die prokureur van die voormalige Zimbabwiese president Robert Mugabe se seun, Bellarmine, het sosiale media-bewerings verwerp dat hy onlangs in Gauteng inkopies gedoen het. Sinenhlanhla Mnguni het aan die SABC gesê die foto’s is oud en Mugabe het sedert sy deportasie nie na Suid-Afrika teruggekeer nie. Hy het in April skuldig gepleit op vuurwapen- en immigrasie-oortredings na ‘n skietvoorval by sy huis in Johannesburg. Mnguni sê die bewerings is misleidend:

ENG-MnguniOnMugabe