Skip to content

Professor Parsons sê die regering moet daarop fokus om noodsaaklike strukturele hervormings te bespoedig [KLANK]

# ‘n Ekonoom aan die Noordwes-Universiteit se Sakeskool, professor Raymond Parsons, sê klem moet opnuut geplaas word op die bespoediging van noodsaaklike strukturele hervormings. Die Internasionale Monetêre Fonds het sy vooruitskouing vir Suid-Afrika se bruto binnelandse produk vir 2025 afwaarts aangepas van 1,5-persent tot slegs een-persent. Die IMF voorspel ook dat die land se groeikoers teen 2030 slegs 1,8-persent sal wees. Parsons sê gegewe Suid-Afrika se maatskaplik-ekonomiese uitdagings, is dit eenvoudig nie goed genoeg nie:

ENG ParsonsOnStructuralReforms