Skip to content

Pro-Palestynse betogers eis instelling van die Apartheidswetsontwerp teen Israel [KLANK]

# Pro-Palestynse betogers eis dringende optrede van die Suid-Afrikaanse regering teen volksmoorde in Palestina met die instelling van die Apartheidswetsontwerp teen Israel om boikotte, disinvestering en sanksies te verseker. Gister het duisende in Kaapstad opgeruk, onder leiding van burgerlike samelewingskoalisies, om strenger sankies teen Israel te bevorder. Die leier van die Global Anti Apartheid Movement, eerwaarde Frank Chikane sê dit is ‘n deurslaggewende stap vir boikotte, disinvestering en sanksies:

ENG ChikaneonIsrael